
Die teenswoordige en toekomstige rolle van bedryfsielkundiges in Suid-Afrika
Author(s) -
Yvonne Pienaar,
Gert Roodt
Publication year - 2001
Publication title -
sa journal of industrial psychology
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.438
H-Index - 21
eISSN - 2071-0763
pISSN - 0258-5200
DOI - 10.4102/sajip.v27i4.796
Subject(s) - theology , management , sociology , political science , philosophy , economics
The current and future roles of Industrial Psychologists in South Africa. Given the challenges that the dynamics of a changing political, economical, technological environment and a changing society set for the industrial psychologist, the objective of this study was to investigate the roles of industrial psychologists in South Africa. The opinions of 115 registered industrial psychologists in South Africa out of a population of 785 were polled. This was done in terms of the current and future roles, key skills required for each specific role, quality requirements of the client, as well as training requirements in order to fulfil these roles successfully. The change in emphasis in these mentioned aspects between current and future roles is explored in more detail.
Opsomming
Gegewe die uitdagings wat die dinamika van ‘n veranderende politieke, ekonomiese, tegnologiese omgewing en ‘n veranderende gemeenskap aan bedryfsielkundiges stel, was dit die doel van hierdie studie om die rolle van die bedryfsielkundige in Suid-Afrika te ondersoek. Die menings van 115 geregistreerde bedryfsielkundiges in Suid-Afrika uit ‘n populasie van 785 is ingewin in terme van die huidige en toekomstige rolle, sleutelvaardighede wat benodig word vir elke bepaalde rol, gehaltevereistes van die kliënt, asook opleidingsvereistes ten einde hierdie rolle suksesvol te kan vervul. Die klemverskuiwing in hierdie genoemde aspekte tussen huidige en toekomstige rolle word meer breedvoerig bespreek