z-logo
open-access-imgOpen Access
Die beleweniswêreld van vrouens van vlieëniers wat buitelandse vlugte onderneem
Author(s) -
T. G. Liebenberg,
Marie Poggenpoel,
M. G. van Reenen
Publication year - 1995
Publication title -
sa journal of industrial psychology
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2071-0763
pISSN - 0258-5200
DOI - 10.4102/sajip.v21i1.582
Subject(s) - psychology , theology , mental health , promotion (chess) , social psychology , political science , psychiatry , philosophy , law , politics
The experiences of wives of pilots undertaking overseas flights. The experiences of wives of pilots undertaking overseas flights are explored to generate guidelines for mental health promotion of such couples. An exploratory/ descriptive, qualitative and contextual design was used. Phenomenological semi-structured interviews were con-ducted with a purposively selected sample of seven wives of pilots undertaking overseas flights. A literature control was conducted as a measure of reliability. Results indicated that the wives needed communication with and support from their husbands. Guidelines for mental health promotion of the marital couples were formulated. These guidelines can be operationalised in a mental health promotion programme for airways communities.

Opsomming Die belewenis van vrouens van vlieeniers wat oorsese vlugte onderneem word verken en beskryf ten einde 'n basis te voorsien waaruit riglyne gegenereer kan word vir geestesgesondheidsbevordering van sodanig betrokke huwelikspare. 'n Verkennende, beskrywende, kwalitatiewe en kontekstuele ontwerp is gebruik. Fenomenologiese semi-gestruktureerde onderhoude is gevoer met 'n doelgerigte geselekteerde steekproef van sewe vrouens van vlieeniers wat oorsese vlugte onderneem. 'n Literatuurkontrole is uitgevoer as betroubaarheidsmaatreel. Resultate van hierdie studie dui daarop dat die vrouens 'n behoefte aan kommunikasie met en ondersteuning van hulle mans het. Riglyne vir geestesgesondheidsbevordering vir huwelikspare/ waar die mans buitelandse vlugte onderneem, is geformuleer. Hierdie riglyne kan geoperasionaliseer word in 'n geestesgesondheidsbevorderingsprogram vir 'n lugdiensgemeenskap

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here