
Die Subjektiewe en Objektiewe doelwitte van Arbeid
Author(s) -
Theo H. Veldsman
Publication year - 1982
Publication title -
sa journal of industrial psychology
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.438
H-Index - 21
eISSN - 2071-0763
pISSN - 0258-5200
DOI - 10.4102/sajip.v0i0.340
Subject(s) - psychology , theology , philosophy
This article deals with the subjective and objective goals of work. Firstly their place and function are shown within a proposed integrated model of motivation. Next the relationship between the two goals is highlighted, followed by a discussion of the nature of the objective goal. In conclusion, the impact of modern work on these goals is indicated.
Opsomming Die artikel gee aandag aan die subjektiewe en objektiewe doelwitte van arbeid. Hul plek en funksie binne 'n voorgestelde geïntegreerde motiveringsmodel word eerstens aangedui. Vervolgens word die verwantskap tussen die twee doelwitte uitgelig, gevolg deur 'n bespreking van die aard van die objektiewe doel. Laastens word die invloed van moderne arbeid op hierdie doelwitte uitgestippel.