Open Access
Survey-guided Development
Author(s) -
L. D. Coetsee
Publication year - 1982
Publication title -
sa journal of industrial psychology
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2071-0763
pISSN - 0258-5200
DOI - 10.4102/sajip.v0i0.335
Subject(s) - theology , sociology , psychology , philosophy
Daar is reeds heelwat sukses behaal met die organisasieontwikkelingsbenadering bekend as Opname Gebaseerde Terugvoer (OGT). In hierdie artikel word onder meer die volgende kenmerke van OGT bespreek: die mate waartoe die benadering voldoen aan gestelde vereistes vir suksesvolle organisasieontwikkeling, hoe OGT verskil van die ander belangrikste organisasieontwikkelingsbenadering naamlik laboratorium- of sensitiwiteitsopleiding, die belangrikste stappe van 'n OGT-program, die voordele en waarde van die benadering en aanduidings van moontlike verdere navorsing wat daartoe kan bydra om die doeltreffendheid van Opname Gebaseerde Terugvoer te verhoog