
Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van die Oranje-Vrystaat
Author(s) -
H. P. Langenhoven
Publication year - 1977
Publication title -
sa journal of industrial psychology
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.438
H-Index - 21
eISSN - 2071-0763
pISSN - 0258-5200
DOI - 10.4102/sajip.v0i0.283
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , mechanical engineering , engineering
Die Departement Bedryfsielkunde is in 1968 as 'n volwaardige departement in die Fakulteit van Ekonomiese en Administratiewe Wetenskappe aan die Vrystaatse Universiteit ingestel. Voorheen is die vak vir etlike jare deur die Departement Sielkunde aangebied. Bedryfsielkunde kan vir die B.Com., B.Admin., B.Soc.Sc. en B.P.L. (Baccalaureus in Personeelleiding) graadrigtings geneem word. Die opleidingspersoneel bestaan tans uit 'n Professor, 2 Senior Lektore en 2 Lektore. Daar is ook 'n Senior Lektor/Navorser en Senior Vakkundige Beampte in die Afdeling Personeelnavorsing, wat onder leiding van die hoof van die departement funksioneer. Verder beskik die departement oor die dienste van twee dames wat albei halfdag werk, naamlik 'n Akademiese Assistent en 'n Tikster