z-logo
open-access-imgOpen Access
Die aard en voorkoms van middeloorpatologieë in laerskole vir normaalhorende Blanke kinders
Author(s) -
C. A. Cilliers,
Deon Rossouw,
Santie Meyer,
Marina Hurter
Publication year - 1988
Publication title -
south african journal of communication disorders
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.296
H-Index - 11
eISSN - 2225-4765
pISSN - 0379-8046
DOI - 10.4102/sajcd.v35i1.303
Subject(s) - theology , philosophy
Die doel van hierdie studie is om vas te stel wat die aard en voorkoms van middeloorprobleme by graad 1 en 2 Blanke kinders is. Siftingsoudiometrie is op 50 leerlinge (100 ore), in 'n hoë, en 50 leerlinge (100 ore) in 'n lae sosio-ekonomiese omgewing uitgevoer. Alle leerlinge wat 'n eerste oudiometriese siftingsprosedure gefaal het, is aan 'n tweede siftingsprosedure onderwerp. Uit die resultate blyk dit dat 19,5% uitgeval het op die oudiologiese siftingstoetse. 'n Otologiese ondersoek het 8,5% van hierdie kinders geidentifiseer as kinders met middeloorprobleme. Daar was nie statisties beduidende verskille tussen die verskillende sosio-ekonomiese groepe nie.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here
Accelerating Research

Address

John Eccles House
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom