
'n Ondersoek na taalprobleme by leergestremde kinders
Author(s) -
Elize de Koker
Publication year - 1981
Publication title -
south african journal of communication disorders
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2225-4765
pISSN - 0379-8046
DOI - 10.4102/sajcd.v28i1.349
Subject(s) - theology , psychology , philosophy
Hierdie studie ondersoek met behulp van die Toets vir Mondelinge Taalproduksie (TMT) (Vorster 1980), die taalvermoens van 'n groep van 30 leergestremde kinders. Resultate het getoon dat, wat betref mondelinge taalproduksie, die eksperimentele leergestremde groep betekenisvol swakker as die normgroep presteer. Die voorkoms en aard van betrokke taalprobleme, asook die nut van die TMT vir gebruik by leergestremde kinders, word bespreek