
Bacchylides Ode 3: Translation and Essay
Author(s) -
Paul Murgatroyd
Publication year - 1986
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v7i2.878
Subject(s) - ode , philosophy , theology , word (group theory) , mathematics , art , linguistics , literature
In hierdie artikel word Ode 3 van Bacchylldes, 'n Griekse digter uit die vyfde eeu v.C., vertaal en beskryf. Daar word gepoog om die teks so noukeurig, suiwer en helder as moontllk te vertaal en steeds die essensie van die Griekse teks oor te dra. In die artikel word die gedig in sy historiese konteks geplaas en literër bespreek