z-logo
open-access-imgOpen Access
Algehele Assimilasie of Konsonantweglating?
Author(s) -
Daan Wissing
Publication year - 1986
Publication title -
literator
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v7i1.876
Subject(s) - theology , philosophy , word (group theory) , linguistics
Tot dusver is die terme algehele assimilasie en konsonantweglatlngmin of meer ongedifferensieerd gebrulik, indiennie as sinonieme nie. Daar is egter ook argumente aangevoorwaarom daar ’n onderstkeid gemaak moet word (Wissing,1982:188 e.v.). Dié argumente gaan hoofsaakiik om kwessiessoos verskille in produktiwiteit en die aantal konsonantewat betrokke is. Suike argumente steun egter op introspektieweoordeie van die fonoioog self. In hierdie bydrae word hierdie onderskeid tussen konsonantweglatingen algehele assimilasie op streng eksperimenteelfonetiesegronde ondersteun. Deur die spraak van ‘n aantalproefpersone spektografies te ontleed, kon bepaal word ofdaar spore van 'n verdwene konsonant aanwesig is. Indienwei, is die konsonant nie eenskiaps weggelaat nie, maar hetdit deur 'n proses van assimilasie geskied. Die resuitate vandie eksperiment het, met dié argument in gedagte, getoon datdaar inderdaad sprake van assimmilasie in gevalie (soos in 3a) is, maar siegs van konsonantweglatings in ander gevalie(soos in 3b)

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here