Ambrosius en die <i>virginitas</i>
Author(s) -
C. J. Malan
Publication year - 1985
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v6i4.938
Subject(s) - saint , art , theology , humanities , philosophy , art history
Ambrosius het met reg die benaming “Leraar van Maagdelikheid” ontvang (Dooley, 1948:119). Die opmerking van Thamin: “C’est une vertu proprement chrétienne que la vertu de virginité, proclame tout d’abord saint Ambroise” (1895:344), gee dadelik aanleiding tot die vraag of Ambrosius dan geen waardering vir die huwelik gehad het nie. Hierdie vraag word nog meer dringend as sy beskrywing van die kruis van die getroude lewe nagegaan word
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom