
Die vertaling van literêre tekste: ‘n Bespreking aan die hand van Catullus se <i>Carmen 84</i>
Author(s) -
Jan Swanepoel
Publication year - 1985
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v6i4.932
Subject(s) - theology , art , philosophy
In hierdie artikel sal dear besin word oor sekere kernprobleme in die vertaalteorie, veral in soverre dit die kategorie tekste aangaan wat konvensioneel as literêre tekste bekend staan