z-logo
open-access-imgOpen Access
Latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale
Author(s) -
M. J.H. du Plessis
Publication year - 1985
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v6i4.929
Subject(s) - theology , art , philosophy
Met die afsterwe van die biskop van Avignon in 561 het die koning van die Franke, Clotharius die eerste, die vakante pos aan ’n Paryse priester aangebied. Laasgenoemde het die aanbod egter vriendelik maar ferm van die hand gewys. As rede het hy sy onkunde en veral sy gebrekkige kennis van korrekte Latyn aangevoer, waar hy in Avignon verplig sou wees om onder geleerdes te beweeg wat ’n suiwerder vorm van Latyn sou praat. Hierdie anekdote wat vir ons vertel word deur Gregorius van Tours in sy Geskiedenis van die Franke dui reeds op die duidelik waarneembare verskil in die kultuur en taal in die Suidelike en Noordelike dele van die sesde eeuse Gallië (Gregorius Turonensis, 1951:6.9)

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here