
Enkele gedagtes oor die opvoedkundige onderbou van Elsabe Steenberg se <i>Engel met 'n besemstok</i>
Author(s) -
P. Pistorius
Publication year - 1985
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v6i2.914
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die erfenis van analitiese Griekse denke het die Weste in staat gestel om probleme in hulle samestellende dele op te breek en om vraagstukke stuk vir stuk op te los. Hierdie “meetkundige” of diagram- en fasetdenke het gelei tot die ontstaan van afsonderlike wetenskappe wat elkeeen die grense van sy veld van ondersoek jaloers afgebaken het. Dit het tot gedetailleerde ondersoek en tot groot vooruitgang gelei, veral op natuurwetenskaplike gebied