
Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing
Author(s) -
A-J Tötemeyer
Publication year - 1985
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v6i2.913
Subject(s) - theology , art , philosophy
Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur is ’n genre wat tradisioneel sedert sy ontstaan deur blanke outeurs vir ’n blanke leserspubliek geskep is. Die snelle toename in geletterdheid van die gekleurde en ook swart lae van die Suid-Afrikaanse samelewing hoop hedendaagse skrywers egter om literatuur vir 'n gemengde teikengroep te konsipieer. Dit het dus nodig geword om ernstig te besin òf en hoe Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die gekleurde kind en ook die swart kind wat Afrikaans as 'n tweede of derde taal lees, aanspreek. Daar moet gevra word of die beeld van die swarte in die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die swart/bruin kind se selfbeeld opbou. Maak dit horn trots om homself te wees, of dehumaniseer dit hom deurdat hy verneder word