Kinderpoësie: ’n poging tot definisie
Author(s) -
Elri Liebenberg
Publication year - 1985
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v6i2.908
Subject(s) - theology , art , mathematics , philosophy
Vir die doel van hierdie artikel word gekonsentreer op poësie wat in die belangstellingsveld van die kind sal val vandat hy die skool betree tussen sy vyfde en sesde jaar tot en met die einde van die grootkindfase aan die einde van sy laerskoolloopbaan op die ouderdom twaalf of dertien jaar. Dit is bykans onmoontlik om kinderpoësie in gebruikerskompartemente in te deal omdat ’n geslaagde kindergedig byval by jonk en oud sal vind
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom