
Dualisme as struktuurelement in <i>Opwaaiende Zomerjurken</i> - Oek de Jong
Author(s) -
A-M. Bisschoff
Publication year - 1985
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v6i1.895
Subject(s) - theology , philosophy , art
Opwaaiende Zomerjurken het in September 1979 vir die eerste keer verskyn. Die roman blyk van die begin af gewild te wees, want hierna volg die herdrukke mekaar vining op. Sedert die boek se verskyning in 1979 tot Februarie 1982 beleef Opwaaiende Zomerjurken 25 herdrukke. Volgens Van Oudvorst (1981: 3) is 100 000 eksemplare binne die bestek van 'n jaar verkoop