z-logo
open-access-imgOpen Access
Geintegreerde model vir literêre ontleding toegepas pp ‘<i>Droogte</i>’ (Leon Strydom)
Author(s) -
G. Kuschke
Publication year - 1984
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v5i3.944
Subject(s) - theology , art , philosophy
Hierdie kort en samevatlende uiteensetting beoog om die teoretiese agtergrond van die praktiese ontleding van die gedig ‘Droogte’ van Leon Strydom in breë trekke aan te dui. In verband met die probleem hoe ’n gedig in al sy literêre moontlikhede ontsluit kan word, word gepostuleer dat die geïntegreerde model wat gebaseer is op die sisteem van die modaliteiteleer van Herman Dooyeweerd, suksesvol en doeltreffend in die praktiese analise van poësie gebruik kan word; dat ’n kunswerk op grond van hierdie model in sy geheel ontsluit kan word en dat die etos van die kunswerk volgens hierdie model bepaal kan word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here