z-logo
open-access-imgOpen Access
Vervanging en aanverwante verskynsels in die poësie van Breyten Breytenbach
Author(s) -
Marjorie Lombard
Publication year - 1984
Publication title -
literator
Language(s) - French
Resource type - Journals
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v5i2.928
Subject(s) - art , theology , philosophy , humanities
Die leser word dikwcls getref deur Breyten Breytenbach se geniale taalvernuf; so geniaal dat dit vir die oningewyde dikwels ontoeganklik is. Breytenbach se poësie het blykbaar sy eie manier van kommunikasie, sy eie poëtiese logika. Een faset daarvan, en myns insiens van ingrypende belang vir die verstaan van sy poësie, is vervanging en aanverwante verskynsels

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here