
Die rym in <i>Jukstaposisie</i> (T.T. Cloete) en die regverdiging van enkele fonologiese begrippe
Author(s) -
D. P. Wissing
Publication year - 1984
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v5i1.912
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , art , engineering , mechanical engineering
Die taalkundige hon daarvan om te kan se dat die goeie literator sonder taalkundige insigte geen volledige cn behoorlike teksanalise kan docn nie. Maar die situasic kan ook omgekeerd wees: die letterkunde (eintlik die woordkunswerk) kan ook vir die taalkunde van waarde wees. In hierdie stuk wil ek meer in die besonder probeer aantoon dat en hoe die taalkundige ook ondersteuning vir die invoering van bepaalde fonologiese begrippe uit die gedig kan vind. Vir die doel beperk ek my tot die bunde Jukstaposisie van T.T. Cloete