z-logo
open-access-imgOpen Access
Aspek en aktionsart in <i>Die Tuiskoms</i> van J. van Melle
Author(s) -
D. M. Wijbenga
Publication year - 1984
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v5i1.907
Subject(s) - theology , philosophy
Soos in alle vertellings het ons hier met die verlede tc doen, of liewcr met ’n fiktiewe gewete verlede wat deur ’n skrywer by monde van ’n verteller aan ons oorgedra word. Daar is ’n verband tussen tydsuitdnikking en aspek, maar hierdie verskynsels is nie sinoniem nie. Tydsuitdrukking geskied vanuit ’n spesifieke deiktiese sentrum, en daarom hoef dit nie eksplisiet te wees nie. Hierteenoor is aspek waardeoordele wat oor die verloop van die gebeure gemaak word, en daarom word dit waar nodig eksplisiet weergegee

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here