z-logo
open-access-imgOpen Access
Die Literêre Sisteem Van Dertig
Author(s) -
H. Viljoen
Publication year - 1984
Publication title -
literator
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v5i1.901
Subject(s) - theology , philosophy
In die literatuurgeskiedenis is daar onteenseglik ’n behoefte aan sistematiek. ’n Vinnige oorsig oor byvoorbeeld die geskiedenis v an die Afrikaanse poesie kan die leser erg verward laat. Daar is verskeie redes daarvoor. Eerstens word verskillende kategorieë gebruik om die verskillende generasies mee te beskryf — as dit al hoegenaamd duidelik is waar die grense tussen generasies nou eintlik lê. Die leser word as belangrike kategorie beskou by die poësie voor 1900, bewuste kunstenaarskap by Dertig, stad en oorlog (tematiese dinge) by Veertig. Standaardbegrippe is nodig waarmee verskillende generasies vergelyk kan word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here