
Die Godsdiensgegewe in Enkele Hoogtepunte in die prosa van J. van Melle
Author(s) -
E. A. van der Elst
Publication year - 1984
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v5i1.900
Subject(s) - theology , art , philosophy , humanities
Die prosawerk van Johannes van Melle is groot in kwantiteit, maar nie altyd kwaliteit nie. Ondanks die ongelyke gehalte van sy oeuvre is die roman Bart Net en van die kortverhale soos “Oom Karel neem sy geweer saam”, Oom Daan en die dood”, en “Oom Diederick leer om te huil” , literere pieke in die Ouer Afrikaanse Prosa. Hulle sal selfs ’n toets aan huidige standaarde goed deurstaan