Analise van die Tswanaraaisel
Author(s) -
Sunelle Swanepoel
Publication year - 1984
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v5i1.896
Subject(s) - tswana , theology , art , linguistics , philosophy
’n Strukturele, stilistiese en funksionele bcskrywing van die Twanaraaisel bring mee dat daar aan die volgende aspekte aandag gegee moet word: • Wat is ’n raaisel en lioe word dit in Tswana genoem. • Tot watter studiegebied en literere genre hoort die raaisel en watter subvorme kan vir Tswana onderskei word. • Hoe sien die struktuur van Tswanaraaisels daar uit. • Deur wie, waar, wanneer en hoe word Tswanaraaisels voorgedra. • Watter stilistiese kenmcrke kan in Tswanaraaisels onderskei word. • Watter funksies vervul raaisels in ’n Tswanagcmeenskap
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom