
Auslautsverhärtung in Duits: die implikasies daarvan vir vreemdetaalonderwys
Author(s) -
D. P. Wissing
Publication year - 1983
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v4i2.959
Subject(s) - theology , philosophy , art
In hierdie stuk sal kortliks gekyk word na ’n baie bekende probleem, die sogenaam de auslautsverhärtung, wat Duitssprekendes met Engels as vreemdetaal ondervind. Hiermee wil veral geïllustreer word dat ’n deeglike taalwetenskaplike kennis onontbeerlik is vir die onderwyser/dosent van enige vreemde taal; die implikasies daarvan is dus nie net beperk tot die Engels:Duitse situasie nie