
Betekenis en gebruik
Author(s) -
P. S. de Bruyn
Publication year - 1982
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v3i3.985
Subject(s) - theology , philosophy , art
’n Taal bestaan uit ’n voorraad woorde, konstruksies, intonasies, geykte uitdrukkings, ens. Spraak of diskoers kan gebruik word om die handeling, die aktiwiteit (die groep handelinge) te benoem om dinge te sê. Die voorraad taalonderdele is nie aktiwiteit nie, maar dis ’n standhoudende bron vanwaar taalvoorraad onttrek kan word