
Aanspreekvorme in die poësie
Author(s) -
Daan Wybenga
Publication year - 1982
Publication title -
literator
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v3i2.983
Subject(s) - theology , art , humanities , philosophy
By die deurblaai van die Groot Verseboek (hierna GV) is dit opvallend dat daar so baie keer van aanspreekvorme in gedigte gebruik gemaak word. Van die heel eerste gedig wat daarin opgeneem is, naamlik Klaas Geswind en sy perd (p. 1) tot ’n gedig van die laaste opgenome digter, André le Roux, (struisbaai-blues, p. 506), gebruik digters telkens hierdie taalmiddel om een of ander spesifieke effek te verkry