
Bepaaldheids- en onbepaaldheidsrelasies in Elise Muller se ‘Kinders in die skemer’
Author(s) -
Tyrone B. Pretorius
Publication year - 1982
Publication title -
literator
Language(s) - Spanish
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v3i1.968
Subject(s) - theology , mathematics , philosophy , humanities
Skrywcrs maak dikwels gebruik van metodes soos nadruk, herhaling en plasing om belangrike sake, of dan sake met tematiese prominensie, voorop te stel en die aandag daarop te vestig. In hierdie verhaal het ons met ’n kundige skryfster te make, wat met groot tegniese vaardigheid en met behulp van bepaaldheid, onbepaaldhcid en anaforiek, sake wat belangrik is vir die inhoud van die verhaal, uitlig en beklemtoon