z-logo
open-access-imgOpen Access
The representation of women in <i>Huisgenoot</i> in 1963 and 2013: A multimodal discourse analysis
Author(s) -
Susann H. Marais
Publication year - 2017
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v38i2.1334
Subject(s) - femininity , representation (politics) , construct (python library) , complementarity (molecular biology) , meaning (existential) , linguistics , discourse analysis , sociology , ideal (ethics) , critical discourse analysis , variety (cybernetics) , psychology , social psychology , gender studies , epistemology , computer science , philosophy , political science , artificial intelligence , law , politics , biology , genetics , programming language , ideology
Die standpunt dat die mens en die media in ’n verhouding van wedersydse beïnvloeding staan, sowel as die studie wat die kulturele konseptualisering van vroulikheid in twee Huisgenoot-uitgawes (1953 en 2003) ondersoek, geld as uitgangspunt vir dié studie. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of daar ’n verskil is in die uitbeelding van die vrou in die Huisgenoot uitgawes van onderskeidelik 1963 en 2013. Volgens navorsing werk die visuele beeld en geskrewe teks saam om ’n boodskap oor te dra. Multimodale diskoersanalise (MDA) word juis gebruik om beide visuele beeld en geskrewe teks te bestudeer. Sodoende word die metode van intersemiotiese komplementariteit binne MDA in hierdie studie gebruik. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat die uitbeelding van die ideale vrou se verantwoordelikhede uitgebrei is, maar dat die vrou se rol tóg tot sekere ruimtes beperk word, soos die sigbaarheid van die moeder-stereotipe weerspieël.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here