
Transgressions and boundaries of the page as conceptual art
Author(s) -
Rita Swanepoel
Publication year - 2012
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v33i1.31
Subject(s) - exhibition , art methodology , conceptual framework , ideal (ethics) , sociology , contemporary art , epistemology , visual arts , computer science , art , art history , philosophy , social science , performance art
Hierdie artikel bied ’n filosofies-besinnende oorsig oor konseptuele kuns. Ek argumenteer dat, soos wat die projek Oor die einders van die bladsy die grense van boekwees oorskry en konseptueel uitbrei, dit in geheel ’n konseptuele en taalgebaseerde kunsinstallasie is wat uit verskeie komponente, naamlik kunstenaarsboeke,bestaan. Hierdie saamgestelde konseptuele kunsinstallasie daag vanweë die interdissiplinêre aard daarvan, die grense van konseptuele kuns uit. Hierdie projek en uitstallings bevestig dat kunstenaarsboeke ’n ideale medium is om kunstenaars uit verskillende dissiplines by die spel met en ontdekking van die moontlikhede van die boek te betrek. Die projek kan in die geheel as konseptuele kuns getipeer word omdat die konsep boek herdink, herskep en oor gefilosofeer word.