
Foniese verskynsels in <i>Eline Vere</i> (Louis Couperus)
Author(s) -
A-M. Bisschoff
Publication year - 1981
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v2i3.1020
Subject(s) - theology , art , philosophy
Louis Couperus is seker een van die Nederlandse skrywers wie se werk die meeste aandag van kritici ontvang. Dit is 'n belangs telling wat nog steeds toeneem. Een van die aspekte wat in ’n studie van sy werke beklemtoon word, is die taalverskynsels