z-logo
open-access-imgOpen Access
Literêre verweer teen sentimentaliteit: Ontginning van oermotiewe in <i>Melk</i> (Elsa Joubert)
Author(s) -
E. Jooste
Publication year - 1981
Publication title -
literator
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v2i3.1016
Subject(s) - theology , art , philosophy
Elsa Joubert hou haar in Melk besig met fasette van die saambestaan van verskillende groepe mense in Afrika, dikwels Suid-Afrika. A1 die verhale in hierdie bundel het duidelike lokale verwysing en by heelwat is rasseproblematiek onder die vergrootglas. Tematies bied die verhale dus uit en uit aktualiteitsprosa en daarby is dit aktualiteite met gevoelige assosiasies, temas wat maklik oorgevoelig benader kan word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here