
Die mites rondom die val van Troje en Vergilius se uitbeelding daarvan in die tweede boek van die Aeneïs
Author(s) -
J. Swanepoel
Publication year - 1981
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v2i3.1015
Subject(s) - die (integrated circuit) , theology , art , philosophy , engineering , mechanical engineering
Die mites oor die val van Troje vertel ’n aangrypende verhaal en in die tweede boek van die Aeneïs gee Vergilius op ’n besondere wyse gestalte daaraan. Maar Vergilius se vergestalting daarvan is slegs een van die variante van die verhaal