
Die kritiese taak van die literator
Author(s) -
A. L. Combrink
Publication year - 1981
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v2i2.1006
Subject(s) - theology , art , die (integrated circuit) , philosophy , computer science , operating system
Die beoefening van die literêre kritiek was aanvanklik slegs ’n deeltydse aktiwiteit. Die vroegste literêre kritici was nie as sodanig kritici nie maar het as deel van hulle totale intellektuele aktiwiteit hulle ook uitgelaat oor die letterkunde. Die motivering wat hulle hiertoe gehad het sou in ons dag heeltemal verdag voorkom: ’n uitgesproke didaktiese of moraliserende houding was die reel