
Thomas Mann: Tonio Kröger, 'n Struktuuranalise
Author(s) -
L. R. Tönsing
Publication year - 1981
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v2i1.993
Subject(s) - theology , art , philosophy , humanities
Die kontras en tweespalt: kunstenaarskap teenoor burgerlike eksistensie het ná ETA Hoffman net geringe betekenis in die Duitse letterkunde van die negentiende eeu gehad, daar sowel die Realiste as die Naturaliste hulself as burgers ervaar en aanvaar het