
<i>Science fiction</i> (SF) - wat is <i>eintlik</i> aan die gang?
Author(s) -
D. W. Venter
Publication year - 2000
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v21i2.463
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , computer science , operating system
’n Paar jaar gelede was daar ’n uitstalling in die Everard Read Galery in Johannesburg. Dit was ’n versameling kunswerke in die vorm van hologramme en apparaat wat ’n mens die geleentheid gegee het om rekenaargeskepte “skynwerklikhede” of “virtual realities” te ervaar. Die uitstaller was Don Searll en hy het die uitstalling “Haptics” genoem