
<i>Joernaal van Jorik</i> (D.J. Opperman)
Author(s) -
T. T. Cloete
Publication year - 1980
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v1i3.1028
Subject(s) - theology , philosophy
Die gedig begin met talle religieuse verwysings wat vir ons darem sê wat ons moet verstaan onder die doel en taak wat deur Manuel aan Jorik opgedra word, soos die verwysings na die kruis en die uur van verantwoording en van terugkeer. Die gestalte van Manuel sélf gee godsdienstige inhoud aan die doel, offer en uur van Jorik