
Nuwe bundels van Sheila Cussons: sprankelende poësie
Author(s) -
D. H. Steenberg
Publication year - 1980
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v1i1.1014
Subject(s) - theology , art , philosophy
Met dié twee bundels word ’n besondere groeipunt in die digkuns van Sheila Cussons gemanifesteer en bevestig sy haar posisie as een van die belangrikste Afrikaanse digters van die jare sewentig. Sy doen ook weer wat sy met Die swart kombuis en die korter Verf en vlam van 1978 gedoen het: twee bundels in een jaar — hierdie keer gelyk! Dit ná die sukses van haar bundel Plektrum (1970), wat met die Ingrid Jonker-prys, die Eugene Marais-prys en die Hofmeyr-prys bekroon is, en verse van haar wat reeds dertig jaar gelede in Vaandel en voetangels verskyn het