
Studie van die letterkunde: waarom?
Author(s) -
D. H. Steenberg
Publication year - 1980
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v1i1.1003
Subject(s) - theology , art , die (integrated circuit) , ode , art history , philosophy , literature , engineering , mechanical engineering
Om te wil weet, is een van die belangrikste dryfkragte in ’n mens se lewe, en sekerlik dié strewe wat van jou ’n wetenskaplike maak. As ’n mens vir die ons, waarvan die spreker in die aangehaalde verse uit Groot ode van N.P. van Wyk Louw één is, digters of kunstenaars lees, dan laat die digter en dus die letterkunde 'n mens iets op ’n besondere manier wéét, laat dit jou op ’n besondere manier iets erváár