z-logo
open-access-imgOpen Access
<i>Shalom</i> van ’n Afrikanerdom tikmasjienpianis: <i>Suidpunt-jazz</i> van André Letoit
Author(s) -
D. H. Steenberg
Publication year - 1990
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v11i3.817
Subject(s) - theology , art , philosophy
Hierdie opskrif laat min of meer reg geskied aan ’n belangrike baken in die ontwikkeling van die Afrikaanse prosa aan die einde van ’n dekade wat begin het met die meer tradisionele klem op die persoonlike, soos in die kortverhale van Hennie Aucamp en M.C. Botha. Nie dat dit by die private ache bly steek het nie! Sonder gevaar van teenspraak kan ’n mens hierdie roman ná die resepsie van Somer II en die ooreenkoms wat dit daarmee toon, as postmodernistiese teks benader. In die loop van hierdie bespreking sal om die beurt aan kernwoorde in die opskrif aandag gegee word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here