Iets oor Weervoorspelling
Author(s) -
M. P. van Rooy
Publication year - 1940
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v7i6.1644
Subject(s) - theology , art , philosophy
Van die vroegste tye af het die mens behoefte daaraan om te weet„ wat die weer gaan maak.” Die wel of wee van die individu en van diegenieenskap hang dan ook ten nouste saam met die weersomstandighede. Dink maar bv. net aan die magtige invloed van die weer op die menslikegesondheid en op sy verskillende bedrywighede, soos iandbou,, see- enlugvaart, industrieë, sport, vakansietoere, ens. Die huidige oorlog herinnermens ook weer daaraan hoeveel veld-, lug en seeslae al deur die weerbeslis is. So het die weer meermale die verloop van die geskiedenis bepaal
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom