Open Access
Musiek en musici: onmisbaar in diens van God - Skrifoordenking uit 1 Kronieke 15
Author(s) -
Rassie Smit
Publication year - 2000
Publication title -
koers
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v65i2.475
Subject(s) - theology , philosophy
Die meeste studente wat aan ’n musiekdepartement studeer het, word later musiekonderwysers of raak op een of ander wyse betrokke by musiekonderrig. Om (veral in Suid-Afrika vandag) ’n musiekonderwyser te wees, is egter nie maklik nie. Dit verg lang ure van konsentrasie en is geweldige uitputtend