z-logo
open-access-imgOpen Access
Perceptions, Images and Stereotypes in Soviet-South African Relations - a Cognitive-Interpretive Perspective
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1993
Publication title -
koers
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v58i1.685
Subject(s) - theology , sociology , humanities , art , philosophy
Die verbetering van Sowjet-Suid-Afrikaanse verhoudings tussen 1987 en 1991 is vergesel d eur belangrike konseptuele veranderinge. Hierdie veranderinge word hier gesistematiseer en geanaliseer deur middel van ’n teoretiese strategic ten opsigte van die afleiding van persepsies. Die strategic is gebaseer op balan steorie en gebruik simboliese representasies of beelde as empiriese getuienis waaruit persepsies afgelei word. Daar word bevind dat amptelike Suid-Afrikaanse denke oor die Sowjet-Unie voor 1988 ’n bose vyand-beeld bevat het wat teen 1990 vir ’n verswakte vyand-beeld plek gemaak het. Laasgenoemde het vanaf 1990 egter meegeding met ’n potensiële bondgenoot-beeld. Sowjet-denke o or Suid-Afrika was voorheen vasgevang in die stereotipe van ’n gepolariseerde samelewing. Sedert 1987 het dit, enigsins dubbelsinnig, plek gemaak vir ’n beeld wat Suid-Afrika as ’n verbeterbare adolossent tipeer

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here