
Kommentaar: Op loop gejaagde objektiwiteit
Author(s) -
J. J. Snyman
Publication year - 1989
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v54i4.864
Subject(s) - theology , philosophy , art
Professor Wissing wil as "gelowige wetenskaplike" iets soos Satanisme in die m assakultuur navors, aan die kaak stel en bestry met 'n vertroue in die moontlikliede van moderne tegnologiese apparatuur. Ek wil me ontken dat moderne klankapparaat onontbeerlik is v ir die naspeur van moontlik versteekte boodskappe in populêre musiek nie, maar om te reken dat die resultate van spektogramme uitsluitsel oor hierdie omstrede kwessie kan gee, wys in die rigting van 'n arm wetenskapsopvatting en 'n verengde wetenskapsmetodologie. Verantw oording oor belangrike veronderstellings en aannames kom nie op die tafel nie