
"Volkekunde": Open system and closed minds? - some critical remarks on criticism
Author(s) -
J. Booyens
Publication year - 1989
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v54i4.853
Subject(s) - theology , philosophy
Volk ekunde: ope sisteme en geslote denke? Enkele kritiese opmerki gs oor kritiek. Die skrywer gee in die artikel aandag aan kritiek wat oor die teorie en beoefening van Volkekunde uitgespreek word. Deur middel van 'n kort vergelykende opsomming van die teoretiese uitgangspunte van die sogenaamde vaders van etnosteorie, word daarop gewys dat daar nie sonder meer sprake van teoretiese en metafisiese uniformiteit in die dissipline is nie. Die mening word ook uitgespreek dat alhoewel daar nie genoeg aandag aan strukturele verhoudings in die verklarin g van kulturele behoud en verandering gegee word nie, dit nie noodwendig beteken dat 'n sogenaamde paradigmatiese revolusie in Volkekunde vereis word nie