z-logo
open-access-imgOpen Access
Race discrimination in South Africa: An overview
Author(s) -
Nic Olivier
Publication year - 1989
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v54i3.836
Subject(s) - theology , art , sociology , philosophy
In hierdie oorsigartikel word die vernaamste verskyningsvorme van rasbepaalde diskriminasie (apartheid) bondig teen die raamwerk van die gelykheidsbeginsel bespreek. Die beginsel (soms ook bekend as die diskriminasieverbod) is in S uid-Afrika van besondere belang gesien die historiese en huidige beklemtoning van ras as primére ordeningskriterium in die Suid-Afrikaanse reg. Die werkwyse wat gevolg word, is om na 'n uiteensetting van die gelykheidsbeginsel in 'n aantal internasionale verdrae, die Gereformeerde Ekumeniese Sinode se Testimony on human rights en die voorgestelde menseregteakte van die Suid-Afrikaanse Regskommissie, n bondige oorsig van 'n aantal verskyningsvorm e van statutére apartheid te gee. Ten slotte word gekonkludeer dat 'n behoorlike en diepgaande proses om die wetgewing en verbandhoudende administratiewe praktyk te herroep, n conditio sine qua non v ir die erkenning en afdwinging van die gelykheidsbeginsel is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here