Urbanisation: policy /strategy with particular reference to urbanisation and the law
Author(s) -
Nic Olivier
Publication year - 1988
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v53i4.892
Subject(s) - theology , philosophy , humanities , art
Hierdie referaat beoog om 'n oorsigtelik e in leidin g tot die juridie se raam werk waarbinne verstedeliking in Suid - Afrika geskied , te bied. As gevolg van die feit dat die verstedelikingsbeleid en - maatreëls hoofsaaklik (van weë ideologiese oorwegings) ras bepaald was (en in 'n groot mate nog steeds is), sal die klem op daardie maatreëls wat in die besonder Swart verstedeliking reel en wat vrye verstedeliking in die weg sou kon staan , val. Ten slotte sal daar 'n bondige samevatting van 'n aantal belangrike probleme gegee word
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom