
Poetry and ethos: toward an ontic understanding
Author(s) -
G. Kuschke
Publication year - 1988
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v53i2.872
Subject(s) - theology , ontic , philosophy , die (integrated circuit) , art , poetry , epistemology , linguistics , computer science , operating system
Die artikel poneer 'n geintegreerde strukturele sisteem waarvolgens die leser poësie normatief kan ontleed en evaiueer. Hoe weI die religieus gefundeerde fiiosofiese basis rigting gewend op tree, beperk dit die subjektiewe benadering van die leser geensins nie. Aangesien die skrywer van mening is dat die kunsproduk die totale religieuse standpunt van die digter weergee, word dit hier bewys dat dit dus ook moontlik is om die geobjektiveerde etos in die gedig deur middel van die strukturele metode te kan identifiseer en analiseer