z-logo
open-access-imgOpen Access
Repliek comments on "a view of evolution by a Christian biologist' 1
Author(s) -
J. D. Kies
Publication year - 1986
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v51i4.949
Subject(s) - philosophy , theology
Die Ou en Nuwe Testamente van die Bybel vorm 'n eenheid, en Christene wat uit laasgenoemde lewe, moet die uitsprake van die N T oor die OT aanvaar. Christus se eie woorde was dat man en vrou in die begin geskape is. Dit laat geen ruimte vir 'n lang evolusionére geskiedenis nie. Bowendien het Jesus gesé dat as mens nie glo wat Moses geskryf het nie, jy ook nie Sy woorde kan glo nie (Joh. 5:46,47)

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here