
Die filosofie van Smuts en Boodin.
Author(s) -
J. M. de Wet
Publication year - 1936
Publication title -
koers
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v4i2.1649
Subject(s) - theology , philosophy
Die werk van generaal Smuts, baie goed bekend omder die titel ,,Holism and Evolution” , en sy artikel oor ,,Some recent scientificadvances in their bearing on philosophy” in ,,Our Changing worldview”, as ook die werke van J. E. Boodin, professor in die wysbegeerteaan die Universiteit van California, Los Angeles, ,,Cosmic Evolution 1925, ,,Three interpretations of the Universe” 1934 en ,,God” 1934, toon die besondere en kenmerkende gedagtegamg vandie filosofie van die laaste tiental jare aan. Die kenmerkende is dit dat dit ’in filosofie is van sintese of, soos Whitehea