z-logo
open-access-imgOpen Access
Response op lesing van prof.Wentzel Van Huyssteen
Author(s) -
J. H. van Wyk
Publication year - 1983
Publication title -
koers
Language(s) - Polish
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v48i3.986
Subject(s) - theology , art , french horn , philosophy , physics , acoustics
Dit is nie ’n maklike taak om op hierdie prikkelende artikel van prof. Van Huyssteen (VH) te reageer nie. Dieskrywer se gedagtes neem somssulke hoë vlugte dat ek nie altyd seker is of ek horn, ook na herlesing, korrek verstaan nie. Ek gaan ’n paar temas op grond en sells na aanleiding van die voordrag uitlig en kortliks bespreek. Kritiek en waardering word nie altyd eksplisiel verwoord nie maar kom dikwels verskuil ter sprake

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here